Free Delivery nationwide for all orders over R400

Review Details

Boody Bamboo Ecowear Bra - White

Product Review (submitted on 27 May 2016):
Lets start out by saying that these crop-tops are comfortable. I ordered one in white and one in beige and I found that the white one was a tighter, and therefore a better fit. The beige one was actually about 1,5cm broader, so it simply doesn feel as secure. The material is lovely and holds up well to washing. I just wish that they made the crop-tops a bit less broad around the chest so that it was a tighter fit. (To give an idea of size - : I am tall and I have a medium-size build and wear a size 32C bra.)
---
Ek het vroeer die jaar twee van hierdie bra-toppies gekoop en dra ewe lekker aan beide, alhoewel die een beduidend breer gesny was as die ander een (alhoewel dit die selfde grootte is!) Dis gemaak van n sagte en ligte bamboes materiaal en dit was verbasend goed sonder dat dit begin gehawend lyk. Wat groottes aanbetref is dit n toffie: ek het n medium tipe bou en dra n 32C bra en ek sou verkies dat die toppies so n raps stywer om die lyf was. Ek dink die bra-toppies is veral gepas, soos n dame reeds genoem het, vir diegene met breer borskaste en kleiner borste.

Please wait...


Item Successfully Added to Cart
Product successfully removed from basket! Go to checkout