Free Delivery nationwide for all orders over R400

Review Details

Victorian Garden Cape Aloe & Propolis Day Cream (Normal/Dry Skin)

Product Review (submitted on 28 February 2015):
Weereens
goeie VG produk. Definitef
produk vir droer veltipes, so ek gebruik dit maar spaarsamig. Ek stem saam met Joanne - selfs vir die met droeër veltipes - gebruik kleiner hoeveelhede op
slag. Pasop - hierdie room is gevoelig vir temperatuur, so onthou om die room in
koel plek te bêre. (In my opinie - die room ruik nie soos versiersel nie, maar eerder soos varsgebakte kolwyntjies)

Please wait...


Item Successfully Added to Cart
Product successfully removed from basket! Go to checkout