Free Delivery nationwide for all orders over R400

Review Details

Victorian Garden Tea Tree & Lavender Day Cream (Oily Skin)

Product Review (submitted on 28 February 2015):
Regtig
lekker dagroom - selfs vir die van ons wat nie meer
jong veltipe het nie. Dit is voedend en nie te lig nie - dit het
roomerige tekstuur en dit help om die produk eers vir
kort rukkie in jou hand warm te maak en dan aan die gesig aan te wend. Dit werk lekker saam met VC se helende gesigolie (Lavender Myrrh). Ek sou dit aanbeveel vir die wat, soos ek, terselfdertyd sukkel met die eerste tekens van veroudering en puisies!

Please wait...


Item Successfully Added to Cart
Product successfully removed from basket! Go to checkout