Free Delivery nationwide for all orders over R400

Review Details

The Apothecary Orange & Neroli Deodorant

Product Review (submitted on 2 October 2019):
Ek kan glad nie meer gewone deodorant gebruik nie, selfs nie eers die vir sensitiewe vel nie. Dit laat my jeuk, uitslaan en laat my kliere opswel. Hierdie is die eerste deodorant wat regtig goed werk vir my. Dit is nie 'n 24 - 48 uur deodorant nie, maar ek vind dat dit my deur 'n normale werksdag hou en dit het 'n heerlike geur.

Please wait...


Item Successfully Added to Cart
Product successfully removed from basket! Go to checkout